Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:24 Die Boodskap (DB)

Die tien horings is tien konings wat die een na die ander in hierdie wêreldmag sal regeer. Na hulle tyd sal daar ’n ander koning kom wat heeltemal anders as die voriges is. Hy sal drie van die konings verslaan en oor hulle heers.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:24 in konteks