Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:11 Die Boodskap (DB)

Daar is ’n man hier in die ryk in wie die Gees van die heilige God is. Toe jou pa nog regeer het, het almal geweet dat hierdie man sy gesonde verstand kon gebruik en dat hy baie slim was. Dit was amper of hy self ’n god was. Jou pa, koning Nebukadnesar, het hom as hoof oor al die towenaars, fortuinvertellers, sterrevoorspellers en besweerders aangestel.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:11 in konteks