Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:12 Die Boodskap (DB)

Hy het ’n flink brein met ’n buitengewone vermoë om drome te kan uitlê, probleme op te los en moeilike sake uit te sorteer. Laat roep vir Daniël, vir wie jou pa die naam Beltsasar gegee het. Hy sal vir jou kan sê wat die skrif teen die muur beteken.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:12 in konteks