Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 5:10 Die Boodskap (DB)

Die koning se ma het die lawaai gehoor wat die koning en sy gaste gemaak het. Sy stap toe die eetsaal binne en sê: “Lank lewe die koning! U Majesteit, moet tog nie so ontsteld en bang wees oor hierdie saak nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 5

Kyk Daniël 5:10 in konteks