Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 3:28 Die Boodskap (DB)

Toe sê Nebukadnesar: “Loof die God van Sadrag, Mesag en Abednego! Hy het sy engel gestuur om hierdie mense wat Hom dien en vertrou te kom red. Hulle het geweier om die koning se bevel te gehoorsaam. Hulle was bereid om dood te gaan eerder as om enige ander god te aanbid behalwe hulle eie God.

Lees volledige hoofstuk Daniël 3

Kyk Daniël 3:28 in konteks