Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 3:27 Die Boodskap (DB)

Al die prinse, premiers, administrateurs en ander amptenare van die koning het nader gekom om na die drie mans te kyk. Hulle was verstom om te sien dat die vuur niks aan hulle gedoen het nie. Hulle hare was nie geskroei nie en daar was nie ’n enkele brandmerk aan hulle klere nie. Hulle het nie eens na rook geruik nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 3

Kyk Daniël 3:27 in konteks