Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 3:29 Die Boodskap (DB)

Daarom vaardig ek vandag ’n koninklike bevel uit. Enige persoon van watter volk, nasie of taalgroep ook al wat lelike dinge sê van Sadrag, Mesag en Abednego se God, moet onmiddellik stadig doodgemaak en sy huis vernietig word. Daar is nie nog ’n god hier op aarde wat so kan red nie.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 3

Kyk Daniël 3:29 in konteks