Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:6 Die Boodskap (DB)

Aan die ander kant, as julle wel vir my kan sê wat ek gedroom het en wat dit beteken, sal ek julle vereer en vir julle baie geskenke gee. Dit is mos eenvoudig: al wat ek wil hê, is dat julle vir my moet sê wat ek gedroom het en wat dit beteken.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:6 in konteks