Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:5 Die Boodskap (DB)

Maar die koning antwoord hulle: “Kyk, ek het besluit julle moet vir my sê wat ek gedroom het en wat dit beteken. As julle dit nie kan doen nie, sal ek julle stadig laat doodmaak en julle huise sal verwoes word sodat die mense wat daar verbyloop, sal dink dis ’n ashoop.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:5 in konteks