Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:35 Die Boodskap (DB)

Die hele beeld het inmekaargeval in ’n hoop yster, klei, brons, silwer en goud. Die rots het dit alles fyngerol soos kaf op ’n dorsvloer. Die wind het opgekom en alles weggewaai sonder dat ’n spoor daarvan oorgebly het. Daarna het die klip begin groei totdat dit ’n berg geword het wat die hele aarde volgemaak het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:35 in konteks