Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:18 Die Boodskap (DB)

Hy het hulle gevra om tot die God van die hemel te bid om vir hulle goed te wees en om vir hulle te sê wat die geheim van die droom was sodat hulle nie saam met al die ander raadgewers van Babel doodgemaak sou word nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:18 in konteks