Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:30 Die Boodskap (DB)

Die Romeine sal met hulle vloot teen hom optrek en dit sal hom vinnig van besluit laat verander. Om sy vernedering te wreek sal hy sy woede op God se verbondsvolk kom uithaal. Daar sal hy luister na die mense wat nie meer in God glo nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:30 in konteks