Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:18 Die Boodskap (DB)

Dan sal die koning van die noorde die kusgebiede inneem. Maar ’n sterk leier van ’n ander gebied sal ’n einde maak aan sy arrogante optrede. Hy sal hom in eie munt terugbetaal.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:18 in konteks