Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:17 Die Boodskap (DB)

Hy sal planne maak om sy volle weermag teen die koning van die suide te gebruik om hom te verslaan. As deel van die plan sal hy met die koning van die suide ’n ooreenkoms sluit en selfs sy dogter met hom laat trou. Maar hierdie plan sal nie slaag nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:17 in konteks