Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:5 Die Boodskap (DB)

Die koning het ook opdrag gegee dat hulle dieselfde kos en wyn as hy en sy gesin moes eet en drink. Hulle moes net die beste kry. Hulle moes vir drie jaar opleiding kry sodat hulle daarna as raadgewers van die koning in sy paleis kon werk.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:5 in konteks