Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:4 Die Boodskap (DB)

Hulle moes sonder gebreke, sterk, aantreklik en slim wees. Hulle moes dinge vinnig kon snap en ingelig wees, en geskik vir werk in die koning se paleis. Aspenas moes hulle ook leer om Galdees, die taal van die Babiloniërs, te lees en te skryf.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:4 in konteks