Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:3 Die Boodskap (DB)

Die Here sê oor Israel: “Van die stad waarvan daar 1 000 soldate weggegaan het om in die oorlog te gaan veg, het daar net 100 teruggekom wat nog lewe. “Van die dorp waaruit 100 man gaan veg het, het 10 by die huis teruggekom.”

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:3 in konteks