Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:2 Die Boodskap (DB)

“Israel was ’n jongmeisie. Sy het so diep in die sonde weggesak dat sy nooit weer daar kan uitkom nie. Sy het so diep in die moeras van verkeerde dinge weggesak dat niemand haar ooit weer daaruit kan trek nie.”

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:2 in konteks