Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:19 Die Boodskap (DB)

Dit sal op daardie dag wees soos iemand wat weghardloop vir ’n leeu en hom dan vashardloop in ’n beer. As hy hardloop om in sy huis te gaan wegkruip en hy druk met sy hand teen die muur, pik ’n slang hom wat tussen die klippe van die muur bly.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:19 in konteks