Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:18 Die Boodskap (DB)

“Daar wag ’n verskriklike teleurstelling vir die mense wat nie meer kan wag dat die dag van die Here moet kom nie. Wat dink julle gaan op daardie dag met julle gebeur? Daardie dag gaan vir julle nag wees. Vergeet daarvan dat dit vir julle ’n dag gaan wees waarop julle gered sal word.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:18 in konteks