Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:12 Die Boodskap (DB)

Ek weet van alles wat julle verkeerd gedoen het. Ek weet van al die baie sondes wat julle doen. Julle vat omkoopgeld. Julle jaag die man weg wat reg is. In die hof kies julle kant teen die arm mense.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:12 in konteks