Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:11 Die Boodskap (DB)

Omdat julle die armes onderdruk en hulle afpers, sal julle nooit self bly in die mooi huise wat julle vir julle van klip gebou het nie, en sal julle nooit die wyn drink wat uit die wingerde kom wat julle aangeplant het nie.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:11 in konteks