Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 3:12 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Al wat iemand wat skape oppas, nog kan red as ’n leeu die skaap gevang het, is sy twee pote of ’n stukkie van sy oor. Net so sal al wat van die mense van Samaria oorbly, die pote van ’n bed wees of ’n stukkie materiaal wat oor ’n bank gegooi word.

Lees volledige hoofstuk Amos 3

Kyk Amos 3:12 in konteks