Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 3:11 Die Boodskap (DB)

Daarom,” sê die Here, “sal ’n vyand kom en die land van alle kante af aanval. Hulle sal die mure van die stad afbreek. Hulle sal julle pragtige huise in die stad kom kaalstroop.”

Lees volledige hoofstuk Amos 3

Kyk Amos 3:11 in konteks