Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 8:3 Die Boodskap (DB)

Dawid het Hadad-Eser, die koning van Soba, ook in ’n geveg gewen. Hadad-Eser was op pad om die grond wat hy langs die Eufraatrivier verloor het, te probeer terugkry. Hy was Regob se seun.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 8

Kyk 2 Samuel 8:3 in konteks