Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 8:2 Die Boodskap (DB)

Dawid het ook die Moabiete gewen. Hy het hulle in rye op die grond laat lê. Hy het toe ’n meetlyn gevat en die rye gemeet. Die eerste en tweede groep onder die meetlyn is elke keer doodgemaak en die derde groep onder die meetlyn is gespaar. Die Moabiete wat oorgebly het, moes vir Dawid werk en aan hom belasting betaal.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 8

Kyk 2 Samuel 8:2 in konteks