Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:20 Die Boodskap (DB)

Toe Dawid ook huis toe gaan om sy eie familie voorspoed toe te wens, het Mikal, Saul se dogter, uitgekom en ewe sarkasties gesê: “Ag, en het die koning van Israel nie vandag vir hom naam gemaak nie! Die meisies wat vir sy amptenare werk, het alles gesien! Hy was net soos ’n skorriemorrie wat sy klere voor meisies uittrek!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:20 in konteks