Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:21 Die Boodskap (DB)

Dawid het vir haar gesê: “Hoor hier, ek het vir die Here gedans omdat Hy my bo jou pa gekies het en bo enigiemand in jou pa se familie. Ek het gedans omdat die Here my die leier van sy volk, van Israel, gemaak het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:21 in konteks