Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:16 Die Boodskap (DB)

Toe die ark in die Stad van Dawid inkom, het Mikal, Saul se dogter, deur die venster gekyk en gesien hoe bokspring en dans die koning daar by die ark van die Here. Sy het al haar respek vir hom verloor.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:16 in konteks