Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:17 Die Boodskap (DB)

Hulle het die ark ingevat en dit op ’n spesiale plek neergesit in ’n tent wat Dawid laat opslaan het. Dawid het daar by die tent offers verbrand en diere geslag vir die heilige ete.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:17 in konteks