Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:8 Die Boodskap (DB)

Hieroor het Abner hom bloedig vererg. Hy sê toe vir Is-Boset: “Dink jy miskien ek is ’n skelm hond wat jou koningskap wil afneem omdat ek aan Juda se kant is? Ek was nog altyd getrou aan Saul, jou pa, se regering, aan sy familie en aan sy vriende. Ek het ook gekeer dat Dawid jou in die hande kry. En nou kom beskuldig jy my dat ek met hierdie vrou gelol het!

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:8 in konteks