Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:7 Die Boodskap (DB)

Saul het ’n vrou in sy harem gehad met die naam Rispa. Sy was ’n dogter van Aja. Op ’n dag vra Is-Boset vir Abner: “Hoekom het jy by Rispa, een van my pa se haremvroue, geslaap?”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:7 in konteks