Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:27 Die Boodskap (DB)

Toe hy in Hebron kom, het Joab hom eenkant toe in die poort van die dorp gevat om kamma vertroulik met hom te praat. Maar net daar het Joab hom met ’n mes in die maag gesteek. Hy is op die plek dood. Joab het dit gedoen om sy broer Asael se dood te wreek.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:27 in konteks