Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:26 Die Boodskap (DB)

Joab het van Dawid af weggegaan en, sonder dat Dawid dit weet, manne agter Abner aangestuur om hom terug te roep. Hulle het Abner by Doringputs ingehaal en hom teruggebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:26 in konteks