Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:13 Die Boodskap (DB)

Dawid se antwoord was: “Dis goed so, ek sal ’n ooreenkoms met jou maak; maar op een voorwaarde: jy kom nie hier by my aan sonder Mikal, Saul se dogter, nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:13 in konteks