Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:14 Die Boodskap (DB)

in Benjamin, in Kis se graf by Sela laat begrawe. Nadat die mense alles presies gedoen het soos die koning vir hulle gesê het, het God weer die land jammer gekry en die mense se gebede geantwoord.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:14 in konteks