Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:14 Die Boodskap (DB)

Toe die Ammoniete sien die Arameërs hardloop weg, het hulle ook vir Abisai padgegee en in hulle stad ingegaan. Joab het toe nie verder geveg teen die Ammoniete nie en teruggegaan Jerusalem toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:14 in konteks