Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:14 Die Boodskap (DB)

Hy het ook volgens die voorskrifte van Dawid die priesters se diensbeurte per afdeling gereël. Dit is ook vir die Leviete gedoen vir hulle beurte by die lofsang, hulle hulp aan die priesters soos dit daagliks nodig was en hulle diensbeurte as wagte by elke poort van die stad. Dit was ’n opdrag van Dawid, die man van God.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:14 in konteks