Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:13 Die Boodskap (DB)

Die offers het van dag tot dag gewissel, volgens die opdragte van Moses. Daar was ekstra offers op die sabbatte, op nuwemaansfeeste en by die drie jaarlikse feeste. Die drie was die fees van die ongesuurde brode, die fees van die weke en die huttefees.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:13 in konteks