Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:7 Die Boodskap (DB)

Salomo het daarna die middelste deel van die voorhof, wat reg voor die tempel geleë was, aan die Here gewy. Dit is waar hulle toe die brandoffers en die vetgedeeltes van die maaltydoffers verbrand het. Dit was nodig omdat al die offers wat hulle wou verbrand, nie op die bronsaltaar kon pas wat Salomo laat bou het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:7 in konteks