Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:6 Die Boodskap (DB)

Die priesters het op hulle plekke gaan staan. Die Leviete ook, en hulle het gesing: “Aan sy liefde is daar geen einde nie.” Hulle sang is begelei met die musiek van die instrumente wat Dawid laat maak het om die Here te prys. Toe het die priesters op die trompette geblaas, terwyl al die Israeliete opgestaan het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:6 in konteks