Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:2 Die Boodskap (DB)

Salomo het toe al die familiehoofde van Israel in Jerusalem byeengeroep. Die doel was om die ark van die verbond van die Here uit Sion, die Stad van Dawid, na die tempel toe te neem.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:2 in konteks