Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:1 Die Boodskap (DB)

Al die bouwerk aan die tempel van die Here is voltooi. Daarna het Salomo al die skatte wat sy pa, koning Dawid, vir die Here gegee het, na die tempel toe gebring. Hy het die silwer en goud en al die gereedskap in die tempel se skatkamers gebêre.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:1 in konteks