Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:13 Die Boodskap (DB)

Sedekia het ook teen Nebukadnesar in opstand gekom, selfs al het hy in die Here se Naam gesweer dat hy aan Nebukadnesar getrou sou wees. Sedekia was hardkoppig. Hy het volstrek geweier om hom aan die Here, Israel se God, te onderwerp.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:13 in konteks