Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:14 Die Boodskap (DB)

Die leiers van die priesters en die volk was ook ongehoorsaam aan die Here. Hulle het ander volke se godsdienstige gebruike aangehang en die Here se tempel onrein gemaak met al hulle sondes.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:14 in konteks