Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:12 Die Boodskap (DB)

Die Here was nie tevrede met wat Sedekia gedoen het nie. Hy het geweier om na die profeet Jeremia, wat namens God gepraat het, te luister.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:12 in konteks