Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:14 Die Boodskap (DB)

Toe dit klaar was, het die Leviete ook vir hulleself en vir die priesters kos gemaak. Dit was nodig omdat die priesters uit die Aäronfamilie tot laat in die nag nog besig was om die brandoffers en die vetstukke wat geoffer moes word, te verbrand. Dit is hoekom die Leviete vir hulleself en vir die Aäronitiese priesters die paasete voorberei het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:14 in konteks