Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:15 Die Boodskap (DB)

Die sangers van die Asaffamilie was op hulle pos volgens die voorskrifte van Dawid, en Asaf, Heman en Jedutun (hy is die koning se siener) was ook daar. Die poortwagte was elkeen by die poort waar hulle moes wees. Dit was nie vir hulle nodig om hulle poste te verlaat nie, want hulle ampsgenote, die Leviete, het vir hulle gesorg.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:15 in konteks