Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:13 Die Boodskap (DB)

Hulle het die paaslammers oor die kole gebraai soos dit voorgeskryf is en die ander gawes is in potte, ketels en panne gekook. Alles is so vinnig moontlik onder die gewone mense versprei, sodat hulle kon eet.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:13 in konteks