Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:12 Die Boodskap (DB)

Hulle het die deel wat verbrand moes word, eenkant gesit om dit vir die gewone mense volgens hulle familiegroepe te gee. Hulle kon dit dan weer op die voorgeskrewe manier offer, soos die Here deur Moses beveel het. Hulle het dieselfde met die beeste gedoen.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:12 in konteks